send link to app

Lewe Met Ritme


4.0 ( 2000 ratings )
Estilo de vida
Desarrollador ChurchLink, LLC
Libre

Met ons Lewe met Ritme toeps (apps) sal jy een tik weg wees van ons kerk se preke, webjoernale (blogs), video’s, kalenderinskrywings en nog meer!
- Onmiddellike toegang tot preke
- Voeg gebeure direk tot jou toestel se kalender
- Geïntegreerde kaarte en aanwysings
- Ontvang belangrike herinnerings kennisgewings (alert notifications)
- Webjoernale (Blogs), sosiale netwerk integrasie, video’s en nog vele meer
Dankie dat u ons Lewe met Ritme toeps (apps) gaan aflaai